Modulekode | FMP 781 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Studie van die senuweestelsel; spierfisiologie (skelet-, gladde- en hartspier); endokriene fisiologie; voortplantingsfisiologie (ouderdomsverwant); kardiovaskulêre fisiologie; termoregulering; voeding en vertering; suurbasisewewig; niere; sout- en waterbalans; bloed en respirasie. |
Modulekrediete | 10.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Huisartskunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App